Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die ander vrou: “Dit is nie so nie, want die lewendige een is my seun en die dooie is jou seun.” Die eerste vrou sê egter: “Nee, want die dooie een is jou seun en die lewendige een is my seun.” So het hulle voor die koning gepraat.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:22 in konteks