Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe maak die koning van Yisra’el die profete bymekaar, omtrent vier honderd man en sê vir hulle: “Sal ek teen Ramot-Gil’ad gaan om te veg of nie?” Hulle antwoord: “Gaan op, want יהוה sal dit in die hand van die koning gee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:6 in konteks