Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Sekere man het sy boog blindelings gespan en die koning van Yisra’el getref tussen ’n las van die wapenrusting. Hy sê vir die drywer van sy strydwa: “Draai om en vat my uit die geveg uit, want ek is ernstig gewond.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:34 in konteks