Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê hy: “Ek het die hele Yisra’el verstrooid gesien op die berge soos skape wat geen herder het nie en יהוה het gesê: ‘Hulle het geen meester nie; laat elkeen van hulle teruggaan na sy huis in vrede.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:17 in konteks