Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hy by die koning kom, sê die koning vir hom: “Mikhay’hu, sal ons na RamotGil’ad gaan om te veg, of sal ons dit laat staan?” Hy antwoord hom: “Gaan op en wees suksesvol en יהוה sal dit in die hand van die koning gee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:15 in konteks