Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord haar: “Omdat ek met Navot, die Yizre’eliet, gepraat en vir hom gesê het: ‘Gee vir my jou wingerd vir geld, of anders, as jy wil, sal ek vir jou ’n wingerd in die plek daarvan gee,’ maar hy het gesê: ‘Ek sal nie my wingerd vir u gee nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:6 in konteks