Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ag’av het stuurs en vererg in sy huis gekom oor die woord wat Navot, die Yizre’eliet, met hom gepraat het, want hy het gesê: “Ek sal nie vir u die erfenis van my vaders gee nie.” Hy het op sy bed gaan lê, sy gesig weggedraai en geen kos geëet nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:4 in konteks