Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 21:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom die twee deugniete in en gaan sit teenoor hom en die deugniete het teen hom, teen Navot, voor die mense getuig en gesê: “Navot het God en die koning gevloek.” Toe lei hulle hom buitekant die stad en stenig hom, tot die dood, met klippe.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 21

Kyk 1 Konings 21:13 in konteks