Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir die boodskappers van Ben-Hadad gesê: “Sê vir my meester die koning: ‘Alles waarvoor u die eerste keer na u dienskneg gestuur het, sal ek doen, maar hierdie ding kan ek nie doen nie.” Die boodskappers het weggegaan en weer vir hom ’n antwoord gebring.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:9 in konteks