Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos die koning verbygaan, roep hy uit na die koning en sê: “U dienskneg het uitgegaan in die middel van die geveg en let op, daar kom iemand eenkant toe en bring ’n man na my toe en sê: ‘Bewaak hierdie man; as hy vir enige rede wegraak, sal jou lewe in die plek van sy lewe wees, of anders moet jy ’n talent silwer betaal.’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:39 in konteks