Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê hy vir hom: “Omdat jy nie na die stem van יהוה geluister het nie, let op, sodra jy van my af weggaan, sal ’n leeu jou doodmaak.” Toe hy van hom af weggaan, het ’n leeu hom gekry en hom doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:36 in konteks