Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 20:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ben-Hadad sê vir hom: “Die stede wat my vader van u vader afgeneem het, sal ek teruggee en u kan vir u strate aanlê in Dammesek soos my vader in Shomron aangelê het.” Ag’av het gesê: “Ek sal u met hierdie verbond laat gaan.” Hy het met hom ’n verbond aangegaan en hom laat gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20

Kyk 1 Konings 20:34 in konteks