Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar dit het gebeur aan die einde van drie jaar dat twee van Shim’i se slawe weggeloop het na Akhish, die koning van Gat, die seun van Ma’akhah. Hulle het vir Shim’i vertel en gesê: “Let op, jou slawe is in Gat.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:39 in konteks