Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Ag’av vir `Ovadyah gesê: “Trek deur die land na al die waterfonteine en na al die valleie; miskien sal ons gras kry en die perde en muile aan die lewe hou en nie van die vee hoef dood te maak nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:5 in konteks