Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het die sewende keer gebeur dat hy sê: “Let op, ’n wolkie so klein soos ’n man se hand kom op uit die see.” Hy sê: “Gaan op, sê vir Ag’av: ‘Berei jou strydwa voor en gaan af sodat die reënbui jou nie stop nie.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:44 in konteks