Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:37-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

37. Antwoord my, יהוה, antwoord my sodat hierdie volk kan weet dat U, יהוה, God is en dat U hulle verstand, wil en emosie weer teruggedraai het.”

38. Toe het die vuur van יהוה neergeval en die brandoffer, die hout, die klippe en die stof verteer en die water wat in die sloot was, opgelek.

39. Toe al die mense dit sien, het hulle op hul gesig neergeval en gesê: “יהוה, Hy is God, יהוה, Hy is God.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18