Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Eliyahu het twaalf klippe gevat, volgens die getal van die stamme van Ya’akov se seuns tot wie die woord van יהוה gekom het om te sê: “Yisra’el sal jou naam wees.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:31 in konteks