Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 18:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So waar as יהוה, u God, leef, daar is geen nasie of koninkryk waarheen my meester nie gestuur het om na u te soek nie en as hulle sê: ‘Hy is nie hier nie,’ dan het hy die koninkryk en die nasie laat sweer dat hulle u nie kon kry nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 18

Kyk 1 Konings 18:10 in konteks