Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir Agiyah gesê: “Let op, die vrou van Yarov’am kom om jou te raadpleeg oor haar seun, want hy is siek; so en so moet jy vir haar sê, want dit sal wees dat as sy kom, sy sal voorgee om ’n ander vrou te wees.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:5 in konteks