Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yarov’am het vir sy vrou gesê: “Staan op en vermom jouself sodat hulle nie kan weet dat jy Yarov’am se vrou is nie en gaan na Shiloh; let op, Agiyah die profeet is daar, wat van my gesê het dat ek koning oor hierdie volk sou wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:2 in konteks