Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning sê aan die man van God: “Pleit asseblief van יהוה, jou God en bid vir my dat my hand aan my teruggegee sal word.” Die man van God het van יהוה gepleit en die koning se hand is vir hom herstel en dit het geword soos vroeër.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:6 in konteks