Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die koning die woord van die man van God hoor, wat hy teen die altaar in Beit-El uitgeroep het, steek Yarov’am sy hand uit vanaf die altaar en sê: “Gryp hom!” Sy hand wat hy teen hom uitgesteek het, het egter styf geword sodat hy dit nie weer kon terugtrek na homself toe nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:4 in konteks