Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die profeet wat hom teruggebring het van die pad af, dit hoor, sê hy: “Dit is die man van God wat ongehoorsaam was aan יהוה se opdrag; daarom het יהוה hom aan die leeu oorgegee, wat hom verskeur en hom doodgemaak het, volgens die woord van יהוה wat Hy met hom gepraat het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:26 in konteks