Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het uitgeroep teen die altaar deur die woord van יהוה en gesê: “Altaar, altaar, so sê יהוה: ‘Let op, ’n seun sal gebore word vir die huis van Dawid met die naam van Yoshiyahu en op jou sal hy die priesters van die hoë plekke wat wierook op jou gebrand het, offer en mensbene sal op jou verbrand word.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:2 in konteks