Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Ou profeet het in Beit-El gebly en sy seuns het gekom en hom alles vertel wat die man van God dié dag in Beit-El gedoen het; ook die woorde wat hy met die koning gepraat het, het hulle vir hul vader vertel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:11 in konteks