Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy het na Yerushalayim gekom met ’n baie groot gevolg, met kamele wat speserye, baie goud en edelgesteentes dra. Toe sy by Shlomo kom, het sy met hom gepraat oor alles wat in haar verstand, wil en emosie was.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:2 in konteks