Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die koningin van Sh’va hoor van die bekendheid van Shlomo en aangaande die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה, het sy gekom om hom met moeilike vrae te toets.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:1 in konteks