Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 9:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord en sê vir hulle: “’n Man met die naam Yeshua, het klei gemaak, op my oë gesmeer en vir my gesê: ‘Gaan was jou in die waters van Shiloag.’ Ek het gegaan, my gewas en ek sien.”

Lees volledige hoofstuk Yoganan 9

Kyk Yoganan 9:11 in konteks