Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 5:37-40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

37. Die Vader wat My gestuur het, Hy getuig van My. Julle het nog nooit van ewigheid af Sy stem gehoor of Sy voorkoms gesien nie

38. en julle het Sy Boodskap nie as iets wat bly in julle nie omdat julle Hom wat Hy gestuur het, nie vertrou nie.

39. Ondersoek die Skrifte, want in húlle het julle ’n versekerde verwagting dat julle die ewige lewe het en hulle getuig van My,

40. tog wil julle nie na My toe kom om die ewige lewe te kry nie.

Lees volledige hoofstuk Yoganan 5