Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 3:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Die Gees blaas waar Hy wil en jy hoor Sy Stem, maar jy weet nie vanwaar Hy kom en waarheen Hy gaan nie. Net so is elkeen wat uit die Gees gebore is.”

9. Nakdimon antwoord en sê vir Hom: “Hoe is dit moontlik vir hierdie dinge om te gebeur?”

10. Yeshua antwoord en sê vir hom: “Jy is ’n leermeester van Yisra’el en jy weet hierdie dinge nie?

Lees volledige hoofstuk Yoganan 3