Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 3:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie man het in die nag na Yeshua toe gekom en vir Hom gesê: “Leermeester, ons weet dat U ’n leermeester is wat vanaf God gekom het, want niemand kan hierdie wondertekens doen wat U doen, as God nie by hom is nie.”Ya’a 1:18; Tit 3:5; 1 Kef 1:23

Lees volledige hoofstuk Yoganan 3

Kyk Yoganan 3:2 in konteks