Ou Testament

Nuwe Testament

Yoganan 11:54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua het nie meer openlik onder die Jode beweeg nie, maar daarvandaan weggegaan na die streek naby die wildernis, na ’n stad wat Efrayim genoem word en Hy het daar gebly saam met Sy studentevolgelinge.

Lees volledige hoofstuk Yoganan 11

Kyk Yoganan 11:54 in konteks