Ou Testament

Nuwe Testament

Titos 1:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want ’n oudste moet, as iemand oor die huis van God aangestel, onberispelik wees, ook nie beheer word deur sy eie denke nie, ook nie ’n slegte humeur hê nie, ook nie ’n oormatige wyndrinker wees nie, ook nie ’n vinnige hand hê om te slaan nie, ook nie onrein rykdom liefhê nie.

Lees volledige hoofstuk Titos 1

Kyk Titos 1:7 in konteks