Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat sal ons daarom sê? Is die geskrewe wet sonde? ’n Verwerplike gedagte! Ek sou nie weet wat is sonde anders as deur die wet nie, want ek sou ook nie begeerte geken het as die wet nie gesê het: “Jy mag nie begeer nie.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:7 in konteks