Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. maar dit is nie alleen om sy ontwil geskrywe dat sy vertroue vir hom bereken is tot onpartydige opregtheid nie,

24. maar ook om ons ontwil vir wie dit bereken sal word; vir hulle wat vertrou in Hom wat ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, uit die dood uit opgewek het;

25. Hy wat oorgelewer is ter wille van ons sondes en opgestaan het om ons onskuldig te verklaar.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4