Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al was hy omtrent honderd jaar oud, het sy vertroue nie verswak, toe hy na sy eie liggaam, wat alreeds dood was en na die dooie toestand van die baarmoeder van Sarah, gekyk het nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:19 in konteks