Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As gevolg hiervan sal iemand deur vertroue, wat uit onverdiende guns is, onskuldig verklaar word en sal die belofte seker wees vir al sy saad; nie alleen vir dié wat uit die geskrewe wet is nie, maar ook vir dié wat uit die vertroue van Avraham is, die vader van ons almal.Gen 17:5 Dit ís hy voor God omdat hy vertrou het dat Hy die Een is wat lewe gee aan dit wat dood is en hulle wat nie is nie, roep asof hulle is.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:16 in konteks