Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:28-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Wat die goeie boodskap betref, is hulle vyande ter wille van julle, maar wat betref dat hulle gekies is, is hulle díé vir wie Ek lief is ter wille van die vaders,

29. want God verander nie in Sy geskenke en in Sy roeping nie,

30. want soos julle ook vroeër aan God ongehoorsaam was, maar nou voorkeur ontvang het as gevolg van hulle ongehoorsaamheid,

Lees volledige hoofstuk Romeine 11