Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar ek vra: “Het hulle gestruikel sodat hulle geval het?” ’n Verwerplike gedagte! Inteendeel, deur hulle struikeling het daar verlossing vir die ander nasies gekom, om hulle jaloers te maak

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:11 in konteks