Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan elkeen van hulle is lang wit klere gegee en gesê dat hulle nog ’n klein rukkie moes rus totdat die volle getal van hulle deelgenote en broers, wat ook nog doodgemaak sou word, net soos hulle, bereik sou word.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:11 in konteks