Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hulle het met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “יהוה, Afgesonderd en Waar, hoe lank nog voordat U die inwoners van die aarde gaan oordeel en terugbetaal vir ons bloed?”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:10 in konteks