Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Hy die boekrol ontvang het, val die vier wesens en die vier en twintig ouderlinge voor die Lam neer, elkeen met ’n snaarinstrument en ’n goue bak vol soet speserye, wat die gebede van die afgesonderdes is,Ps 98:1 en sê: “U is waardig om die boekrol op te tel en sy seëls los te maak, want U is doodgemaak en het ons vanuit elke stam, volk en nasie, met U bloed, vir God losgekoop

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:8 in konteks