Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die vier wesens sê: “Dit is waar!” val die vier en twintig oudstes neer en aanbid.Z’kh 6:2-3Ek het gesien toe die Lam die eerste van die seëls oopmaak en ek het een van die vier wesens, met ’n stem soos die van ’n donderslag, hoor sê: “Kom en kyk!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:14 in konteks