Hy wat daarop sit het soos die stene rooi-kwarts-jaspis en rooi en wit sardius (robyne) gelyk en rondom die troon, wat gelyk het soos ’n smarag, was ’n reënboog.