Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Skryf aan die boodskapper van die gemeente in Filadelfeia: Dít sê HaKadosh (die Afgesonderde Een), die Waarheid; Hy wat die sleutel van Dawid het; Die Een wat oopmaak en daar is niemand wat sluit nie en sluit en daar is niemand wat oopmaak nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:7 in konteks