Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geseënd en afgesonderd is hy wat deel het aan die eerste opstanding. Oor hulle het die tweede dood geen outoriteit nie, maar hulle sal priesters van God en van Die Gesalfde Een wees

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:6 in konteks