Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die lig van ’n lamp sal nooit weer in jou skyn nie en die stem van bruidegom en bruid sal nooit weer in jou gehoor word nie, want jou besigheidsmanne was die grootstes van die aarde omdat deur jou towery al die nasies mislei is.’

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:23 in konteks