Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het stof op hulle koppe gegooi en geskree terwyl hulle gehuil, getreur en gesê het: ‘Helaas, helaas, die groot stad, waardeur dié wat skepe op die see het, ryk geword het, deur haar grootsheid wat in een uur verwoes is!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:19 in konteks