Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 15:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het ook iets soos ’n see van glas, gemeng met vuur, gesien en dié wat onskuldig was aangaande die dier, sy beeld en die getal van sy karakter en outoriteit (naam), het oorkant die see van glas gestaan, met die snaarinstrumente van GodEks 15:1-19; Deut 32:1-43 die dienskneg van God en die lied van die Lam gesing en gesê: “Groot en wonderlik is U dade, יהוה-God-Almagtig, wat alles vashou, onskuldig en waar is U dade,Ps 86:9-10; Ps 92:6; Ps 98:1; 1 Kro 16:9,12 Koning van die wêreld!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 15

Kyk Openbaring 15:2 in konteks