Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy stert het ’n derde van die sterre van die hemel saamgesleep en hulle op die aarde gegooi. Die draak het voor die vrou, wat op die punt was om geboorte te gee, gestaan sodat hy haar Seun kon opeet, sodra sy geboorte gegee het.Mik 5:2,3 Wat al die nasies, as Herder, met ’n ystersepter sou regeer en haar Seun is weggeruk na God en Sy troon.Yeg 37:24; Yog 10:16

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:4 in konteks